Vragvervoer neem toe, maar inkomstegaping bestaan steeds

Die Internasionale Lugvervoer-vereniging, oftewel IATA, het sy jongste verslag oor die lugvragmark internasionaal en per streek vrygestel. Dit is gebaseer op vervoerdata van April 2021. Afrika se lugvrag het met 30,6 persent in April gestyg in vergelyking met 0,6 persent in dieselfde maand in 2020. Linden Birns, woordvoerder van IATA Sub-Sahara Afrika, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *