Vragmotors word aan die brand gesteek uit protes teen Zuma se tronkstraf

‘n Hele aantal vragmotors is gisteraand op die N3 by die Mooirivier-tolhek in KwaZulu-Natal aan die brand gesteek. Die betogings, waartydens skote ook afgevuur is, is deel van protesoptrede deur ondersteuners van die voormalige Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma. Hulle eis dat hy uit die Estcourt-gevangenis vrygelaat word. Polisiewoordvoerder Jay Naicker.

https://iframe.iono.fm/e/1071199