Vraag na krediet daal in SA

Die vraag na verbruikerskrediet in Suid-Afrika het effens afgeneem in die tweede kwartaal. Nuwe data van die Nasionale Kredietreguleerder dui daarop dat die groot daling in rentekoerse na die pandemie ‘n skerp styging in die vraag na krediet veroorsaak het, namate die ekonomie weer stadig heropen is. Bongani Gwexe van die reguleerder sê egter die pas van die toename is besig om af te neem namate koerse styg: