Voortvlugtige verdagtes in transito-roof is bekend aan die mag

Die vier gewapende mans wat verbind word met Woensdag se transito-roof in die hoofstad, het nie daarin geslaag om enige kontant te buit nie. Volgens die Namibiese polisie het hulle net weggekom met ‘n sekuriteitswag se wapen. Adjudant-offisier Silas Shipandeni sê hulle weet presies wie die drie, wat nog op vrye voet is, omdat hulle bekend is aan die mag.