Volksmoord-ooreenkoms bly in die nuus

Die stof wil nie gaan lê oor die volksmoord-onderhandelinge nie. Die twee regerings van Duitsland en Namibië is al lank besig met gesprekke en het in Junie 2021 die gesamentlike ooreenkoms aangekondig oor Duitse koloniale misdade in Namibië. Dit betrokke groepe is egter nie tevrede met die ooreenkoms nie. Die voorsitter van die Forum van Duitssprekende Namibiërs, Harald Hecht sê aan Kosmos 94.1 Nuus die rede waarom die kwessie nie vorder nie, is omdat dit blyk dat daar ‘n paar tekortkominge is.

Hy verduidelik van die tekortkominge.