Volker Gogol pleeg selfmoordJuly 1, 2022

Die Namibiese polisie het die dood van die eienaar van Adcon, Volker Gogol, 52, bevestig. Gogol het na wat berig word, Donderdagmiddag selfmoord gepleeg. Adjudant-offisier Silas Shipandeni het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.