Voedselpryse, produsente en onluste

Nes in Namibië styg voedselpryse in Suid-Afrika steeds te midde van ‘n verdiepende voedselsekerheidskrisis plaaslik en in die buurland. Kenners meen landbou is die sleutel tot beter voedselsekerheid wat honger en dus onluste afweer, maar die rol van boere word steeds dikwels gering geag. Dr. Theo de Jager van die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief sê hoër kospryse tref arm gemeenskappe die hardste. Hy sê dit kan onluste tot gevolg hê:

Hy sê boere het gereageer deur duisende tonne voedsel te skenk. Voedselprodusente kry egter swaar en kan nie aankoop wat nodig is om te verbou nie: