VN sê 800 miljoen mense het dringend voedsel nodig

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering is ingelig sowat 800 miljoen mense wêreldwyd het dringend voedsel nodig. Die Globale Voedselberaad sê ook talle loop gevaar om van die honger te sterf. Die voorsitter van die Afrika-Unie, Macky Sall, sê daar behoort oplossings gevind te word om openlikheid en deursigtigheid van graan- en bemestingsmarkte te verseker sodat lande dit volgens internasionale handelsreëls kan betree. Die direkteur-generaal van die Voedsel- en Landbou-organisasie, Qu Dongy, sê landbou behoort aangemoedig te word: