Foster sê sy span mik ook vir nommer-een

Die afrigter van die All Blacks, Ian Foster, sê die Wallabies gaan alles in die stryd werp in die hoop om die Rugbykampioenskapreeks-titel in Auckland te verower. Die Kampioenskapreeks is op die vooraand van die finale naweek op ‘n mespunt gebalanseer. Suid-Afrika is Saterdag in Durban die gasheer vir Argentinië en is saam met Nieu-Seeland op 14 punte elk boaan die punteleer. Foster sê om tot in die laaste wedstryde onder soveel druk te wees, is waaroor toetsrugby eintlik gaan: