VN Namibië en private sektor streef na beter samewerking

Verenigde Nasies in Namibië het die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte Private Sektor Alliansie bekend gestel. Die alliansie wil vertroue bou, betrekkinge versterk en samewerking tussen VN Namibië en die private sektor bevorder. Welda Mouton, woordvoerder van VN Namibië se inligtingsentrum verduidelik die belangrike rol wat die private sektor speel om die doelwitte te bereik.