Vlug van Ierland na Berlyn herlei

‘n Vlug van Ierland se Ryan-Air-lugdiens van dié land na Pole is gister na Berlyn herlei ná Duitse lugverkeerbeheer die bemanning glo oor ‘n potensiële bedreiging aan boord gewaarsku het. Volgens internasionale nuusagentskappe kon passasiers sewe ure laterop ‘n ander vliegtuig vertrek.