Vissermanne vies vir Cavema Fishing, vakbond

Sommige vissermanne wat hul werk teruggekry nadat hulle dit in 2015 verloor het omdat hulle onwettig gestaak het, het vanoggend hul misnoeë oor Cavema Fishing en vakbondleier Mathew Lungameni uitgespreek. Hulle beskuldig Lungameni daarvan dat hy nie deursigtig is met die toekenning van viskwotas nie. Andemale Shikongo, aktivis van die Affirmative Repositioning Movement, spreek die stakende vissermanne toe.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *