Vlug MH17: Vier verdagtes in Nederlandse hof

Nederlandse regters begin vandag om getuienis aan te hoor teen die vier verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle die Maleisiese vlug MH17 in 2014 bo Oekraïene met ‘n missiel afgeskiet het. Altesaam 298 passasiers en bemanningslede het gesterf.