Vierkamp – neem virtueel deel!

Die organisasie Active Bodies Sports Development in Kaapstad bied die naweek hul tweede virtuele fondsinsameling-vierkamp aan. Die organisasie se voorsitter, Abbas Harris, sê die vierkamp kan op 6 en 7 November enige plek in die wêreld voltooi word en is geskep as ‘n platform om welsynsorganisasies te ondersteun: