FlyNamibia goed vir die land, ekonomie

Namibië het weer ‘n nasionale redery in die vorm van FlyNamibia, voorheen bekend as Westair. Die redery vlieg op die oomblik tussen Kaapstad en Windhoek en het ook verskeie binnelandse roetes. Bisey Uirab, die uitvoerende hoof van die Namibiese Lughawensmaatskappy sê dit is goeie nuus vir die land en die ekonomie…