Vier uit tien matrieks verlaat skool voor hulle klaar is in SA

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, sê vier uit elke tien leerders verlaat die skool voor matriek. Baie van dié wat wel hul skoolloopbaan voltooi, word glo weggewys by universiteite en kolleges weens beperkte plekke en fondse. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema het vir die huidige akademiese jaar meer as 150-duisend aansoeke verwerp: