Noa: opposisie wat op NV wanneer sessie hervat

Die heraanstelling van Paulus Noa as die hoof van die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië word steeds ondersoek deur verskillende opposisiepartye wat sedertdien ‘n petisie aan die nasionale vergadering oorhandig het. Die opposisie wag nou om te hoor wat die kabinet sal sê wanneer die parlement sy sitting hervat. Roberto Dirkse, woordvoerder van die president van die PDM, McHenry Venaani het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.