Vier stukke grond in KZN vrygestel vir vloedslagoffers

Die Suid-Afrikaanse departement van openbare werke en infrastruktuur het aangekondig dat hy vier stukke grond in KwaZulu-Natal vrygestel het waar slagoffers van die onlangse vloede hulself nou kan hervestig. Minister Patricia de Lille sê die grond gaan gebruik word om huise te bou vir die mense wat hul wonings in die verwoestende vloede verloor het. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …