VF+ sê private kragopwekking is die antwoord

Die Vryheidsfront Plus sê dis nie nodig om ‘n noodtoestand af te kondig om die huidige elektrisiteitskrisis op te los nie. Eskom se steenkool-aanlegte is verouderd, hoogs kwesbaar vir foute en sukkel reeds sedert 2007 om aan die vraag na elektrisiteit te voldoen. Die VF Plus se leier, Pieter Groenewald, sê die oplossing vir die land se kragprobleme lê in privaat kragopwekking wat buite die regering se direkte invloedsfeer is: