Verwarring oor reisregulasies vir Namibiërs

Groot verwarring heers oor die reisregulasies vir Namibiërs tussen streke. ‘n Gesin van Tsumeb het na Windhoek vir ‘n begrafnis gereis voordat die nuwe Covid-regulasies ingestel is. Hulle wil nou teruggaan huis toe en staan al twee dae by Klein Windhoek-polisiekantoor. Volgens die Namibiese vrou weier die polisie om reisdokumente aan hulle te gee om terug na Tsumeb te reis. Die Namibiër praat met Kosmos 94.1 Nuus