Verwarring oor heropening van privaatskole

Daar heers verwarring oor die datum van die heropening van privaatskole in Namibië en of hulle op dieselfde datum as staatskole heropen. Colette Riekert, voorsitter van die Privaatskole-verening het gesê privaatskole heropen in dieselfde week as staatskole, maar is steeds besig met aanlyn-onderrig.