Vervoerbottelnek: kommoditeite sal geraak word

Europa en die VSA se ophoping van vragvervoer sal volgens ekonome nie ‘n wesenlike impak op Namibië het nie. Volgens Jason Kasuto, besturende direkteur by Monasa Advisory and Associates, sal die impak op kommoditeite en markte wees en dit sal volgens hom, Namibië raak. Hy verduidelik.