Vervoer van plaaswerkers in Wes-Kaap moet aangespreek word

Die DA in die Wes-Kaap versoek die vervoerminister, Fikile Mbalula, om vervoer vir landelike plaaswerkers in die provinsie te verbeter. Dit volg na nog ʼn onlangse tragiese ongeluk waar 35 plaaswerkers ernstig beseer en gehospitaliseer is. Andricus van der Westhuizen van die DA beveel aan padverkeersregulasies moet opgeskerp word vir die vervoer van landelike plaaswerkers: