Vervoer gaan op – invoere en uitvoere geraak en verbruikers betaal

Suid-Afrikaanse produsente, veral vrugteboere, het kommer oor die kostes van vervoer wat in die buurland met 30 tot 40 persent gestyg het. Kenners meen dat die stygings probleme vir die hele vrugtebedryf sal veroorsaak, veral die Wes-Kaapse tafeldruif-boere. Bloubessies en steenvrugte kan soortgelyke verhogings verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met Fritz Kaufmann, TransWorld Cargo se Sake Ontwikkelaar, wat beide Namibiese tafeldruiwe en bloubessies vervoer, gepraat oor die plaaslike situasie…

Hy verduidelik wat die impak sal wees op verkope en invoere…