Eagles het al Skotland geklop, maar die’s die WêreldbekerOctober 27, 2021

Die nasionale krieketspan, die Eagles speel vanmiddag om vier-uur teen Skotland in sy groep-twee wedstryd van die Super-12 kompetisie in die T20 Wêreldbeker. Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, sê die Eagles speel redelik gereeld teen Skotland en het al die span gewen, maar, dis darem ‘n Wêreldbeker-toernooi…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *