Versigtig vir aanlynbedrog

Aanlynbedrog het weens die impak van die Covid-pandemie verhoog nadat baie mense werkloos en sonder inkomste gelaat is. Nampol se Hoofinspekteur Itetila Shapaka waarsku mense om versigtig te wees wanneer aankope aanlyn gedoen word, want iemand kan jou hardverdiende geld probeer steel. Shapaka gesels met Kosmos 94.1 Nuus.