Verkrygingseenheid stel eerste jaarverslag bekend

Sedert die implementering van die Openbare Verkrygingswet en die vestiging van die Verkrygingsbeleids-eenheid is die eerste jaarverslag ooit bekend gemaak. Die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, het die jaarverslag in die Nasionale Vergadering bekend gestel.