Verkeer by lughawens regoor die land herstel

Besettingsyfers vir Namibiƫ toon dat tot en met September is net meer as 38 persent aangeteken teenoor 21 persent verlede jaar. Toerisme tel stadig op en Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati, woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy gesels oor die huidige stand van sake by die land se lughawens.