Verhoging in toelaes wag nog ‘n maand

Kwesbare kinders en pensioenarisse sal nog ‘n maand moet wag voor die verhoging in hul toelae intree. Die begroting is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur voor hy in reses gegaan het. Die speaker, professor Peter Katjavivi moet nou die dokument aan president Nangolo Mbumba stuur om bekragtig te word voor die verhogings kan intree. Rafael Hangula, woordvoerder van die parlement…

Die begroting is reeds in Februarie ter tafel gelê en die kwesbare lede van ons samelewing wag steeds, terwyl die president oral rond reis.