Vergeet van appels, ‘n koekie ‘n dag…

Daar is geen twyfel dat koekies hul eie dag verdien nie. Daarom word Internasionale Tuisgebakte Koekiedag vandag regoor die wêreld gevier om hulde te bring aan hierdie heerlike lekkernye. As jy ‘n verskoning soek om tuisgemaakte koekies te bak, hoef jy nie verder te soek nie, want Sanet Prinsloo het ‘n maklike en bekostigbare koekieresep vir jou.

En nou vir stap twee…