Vennootskappe tussen openbare- en privaatsektor kan beleggings aanhits

Brand SA is van mening dat openbare-privaat vennootskappe die sleutel is om beleggings in die buurland te ontsluit en te lok. Die organisasie wil hê Suid-Afrika moet gereed maak om homself as ‘n beleggingsbestemming te verkoop. Die sesde Nasie-handelsmerkforum is tans aan die gang en word bygewoon deur belanghebbendes wat verskeie sektore in korporatiewe Suid-Afrika verteenwoordig. Die raadsvoorsitter, Thandi Tobias, sê die hoofdoel is om druk te plaas vir die verhoging van buitelandse beleggings: