Venaani loof Christine, Beatrice

Die president van die PDM-party McHenry Venaani het die Namibiese atleet Christine Mboma gelukgewens met haar oorwinning in Pole. Sy het nie net die Afrika-rekord in die 400m verpletter nie, maar die 7de beste tyd ooit van 48.54 sekondes opgestel. Haar mede-atleet Beatrice Masilingi het Dinsdag ook ‘n nuwe nasionale rekord in die 200-meter in Switserland aangeteken met ‘n tyd van 22,67 sekondes.