Veldbrand woed naby Werda-hek van Etosha

Daar woed ‘n groot veldbrand langs die pad tussen Kamanjab en Opuwo aan die westelike kant van die Etosha Nasionale Park naby die Werda-hek. Alle boere en vrywilligers in die omgewing word in kennis gestel en versoek om te gaan help Alle boere en vrywilligers in die omgewing word in kennis gestel en versoek om te gaan help om die vlamme te blus. Namibia Marshal Ranger, Sean Naude….