Veilingspryse bestendig sover: Lewendehaweprodukte-raad

Die nuutste veilingspryse is vandeesweek bekend gemaak deur die Namibiese Landbou-unie. Die hoof van bemarking by die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad Desmond Clote het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat wat ‘n oorsig gee oor wat verwag kan word. Volgens Cloete was die pryse bestendig so ver.