Veghonde val koerantafleweraar aan

Amerikaanse veghonde is weer in die nuus. ‘n 30-jarige vrou is deur twee van die honde in Durban-Noord, KwaZulu-Natal aangeval. Sy het volgens berigte koerante afgelewer. Die veghonde kan baie gevaarlik wees veral as hulle aggressief opgelei word, wat talle mense doen vir persoonlike beskerming. Netcare 911 se woordvoerder, Shawn Herbst, sê omstanders het ingegryp en die vrou gered: