Ombud sê klimaat lê hom na aan die hart

Die nuwe Namibiese ombud Basilius Dyakugha het op 1 Oktober sy pos ingeneem. Hy het vandag ‘n perskonferensie gehou om die publiek in te lig oor die visie wat hy het vir sy pos. Dyakugha sê die klimaat lê hom na aan die hart.