Veelpartykonvensie verander SA se politieke koers

Die politieke ontleder, Sethulego Matebesi, sê die vorming van die Nasionale Veelpartykonvensie vir Suid-Afrika is ‘n prysenswaardige stap. Leiers van sewe politieke partye het Woensdag en Donderdag vergader om oor bepalings ooreen te kom vir hulle nuwe vennootskap, in aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing. Matebesi sê hierdie stap het Suid-Afrikaanse politiek se koers verander: