Vandag in 1929, 2008: markte val skerp

Vandag is ‘n geskiedkundige dag van aandelemarkte. Vandag in 1929, het die Groot Depressie begin. Bekend as Black Thursday, het die Dow Jones met 12,8 persent geval, wat die begin van die depressie was. En ironies genoeg, is dit presies dieselfde dag in 2008, bekend as Bloody Friday, wat beurse regoor die wêreld gedaal het met sommiges wat tot 10 persent verloor het. Dit was die begin van die 2008 resessie.