11 Picasso skilderye verkoop vir US$100m

Elf Picasso kunsstukke het in Los Angeles by Sotheby’s onder die hamer gegaan meer as 100 miljoen Amerikaanse dollar ingewin. Die veiling het plaasgevind net voor wat Picasso se 140ste verjaarsdag, môre op 25 Oktober sou wees. Die duurste stuk was sy 1938 skildery van sy minnaar en muses, Marie-Therese Walter, wat vir 40,5 miljoen Amerikaanse dollar verkoop, het, 10 miljoen dollar meer as wat verwag is.