Vakbonde ens., vee hulle af aan arbeidskommissaris

Net 12 uit die 44 geregistreerde vakbonde en drie uit 17 werkgewersorganisasies het hul jaarlikse opgawes by die arbeidskommissaris ingedien. Die arbeidskommissaris het in September 2023 ‘n kennisgewing uitgereik wat ‘n grasietydperk tot 30 November verskaf het. Dit het geen verskil gemaak nie en verskeie van die vakbonde staar deregistrasie in die gesig. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jeremiah Namalenga van die arbeidsministerie…