US$100 miljard jaarliks nodig vir ontwikkelende lande en klimaat

Die Verenigde Nasies sê 100 miljard Amerikaanse dollar per jaar is uit openbare en privaatbronne nodig vir klimaatstempering en -aanpassing vir die ontwikkelende wêreld. Die organisasie sê die bedrag is die absolute minimum wat nodig is. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê ontwikkelingsbanke het ‘n noodsaaklike rol in die finansiering van ‘n groenherstelplan en geloofwaardige energie-oorgangsplanne: