DA hof toe oor Afrikaans by MatiesOctober 18, 2021

Die DA gaan hierdie week ‘n hofsaak teen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch onder die rektorskap van Wim de Villiers aanhangig maak. Leon Schreiber van die DA sê hulle het genoeg bewyse teen De Villiers. Hy sê hulle gaan die Hooggeregshof in Kaapstad vra om die universiteit se poging om finaal weg te doen met Afrikaans as onderrigvak, ongeldig en ongrondwetlik te verklaar. Schreiber sê De Villiers wil die Covid-19-pandemie as verskoning gebruik vir dié stap:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *