Unisa se taalbeleid word tans aangehoor

Die Konstitusionele Hof hoor tans AfriForum se aansoek vir verlof tot appèl aan teen ‘n vroeëre beslissing van die Appèlhof wat Unisa se taalbeleid oorweeg en tersyde gestel het. Unisa het in 2016 ‘n beleid aanvaar wat inheemse Afrikatale in die leerplan sal infaseer en die waarbog dat kursusse in Afrikaans en Engels aangebied word, sal uitfaseer. Afriforum daag die beleid uit en sê dis ongrondwetlik. Regter Leona Theron het die regsbank oor die regstellende optrede uitgevra: