Unam hou gesondheidsbevorderingsessies by korrektiewe dienste

Die Universiteit van Namibië hou ‘n gesondheidsbevorderingsessie met personeel en gevangenes oor Covid-19-inentings by die Namibiese Korrektiewe Dienste op Keetmanshoop. Kommissaris Sam Shalulange, hoof van die NCS se sentrale personeeldirektoraat, bespreek met Kosmos 94.1 Nuus die belangrikheid van hierdie geleentheid.