Amerikaanse apteker drie jaar tjoekie toe oor entstowwe

Steven Brandenburg, die apteker van  Wisconsin in Amerika wat honderde dosisse Covid-entstof opsetlik oornag buite ‘n hospitaal-yskas gelos het, sodat dit nie gebruik kon word nie, is drie jaar tronk toe gestuur. Volgens internasionale media moet hy skadevergoeding ook betaal.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *