Unam het nuwe kursusse vir 2023, registrasie is oop

Die Universiteit van Namibië het verskeie nuwe, herontwerpte kursusse bekend gestel vir die 2023 akademiese jaar. Behalwe vir die vlagskip kursusse soos ingenieurswese, veeartseny en regte, is daar ook verskeie ander, aangepaste akademiese programme. Simon Namesho, die bemarkingsbeampte by Unam het meer.