Uitvoere neem eintlik af, en dis kommerwekkend

Die jongste uitvoersyfers vir Namibië is bekend. Die waarde het wel gegroei maar die hoeveelheid uitvoere neem af. Dit beteken dat vervaardiging en ekonomiese bedrywighede daal., Theo Klein, die ekonoom van Simonis Storm is aan die woord.