ReconAfrica sê hy staan gemeenskappe by

Recon Africa wat besig is om vir olie in die Kavango-streke te boor, sê hulle verbind hulself aan die gemeenskappe waar hulle werk. Toegang tot drinkwater vir gemeenskappe is iets wat ReconAfrica na aan die hart lê. Hulle het 22 boorgate geboor en sonpanele geïnstalleer, asook watertenke en krippe vir vee. ReconAfrica se kommunikasiebestuurder, Ndapewoshali Shapwanale …