Uitslae van die Namibiese Rugby-unie se premierliga

Plaaslike rugbynuus oor die Namibiese Rugby-unie se premierliga se derde naweek: Wanderers klop die span van Kudus met 48-22 en druk 7 drieë teen die 4 van Kudus. Rehoboth verloor met 15-45 teen Western Suburbs en Unam klop Grootfontein met 31-22.