Tweekamp was reuse sukses

Die Namibiese Driekampfederasie se Afrika tweekampkampioenskappe wat die naweek in die hoofstad gehou is was ‘n groot sukses. Vir meer sluit ons aan by Roual Spangenberg die president van die Namibiese Driekampfederasie.